top of page

Teoriepakket: 12 Hoofstukke (Afrikaans)

R 349,00Price

Die hele Graad 12 Wiskunde-sillabus, só verduidelik dat dit sin maak.

  • Al 12 KABV-hoofstukke – van Algebra tot Waarskynlikheid.
  • Stap-vir-stap uitgewerkte voorbeelde vir elke metode.
  • "Pasop"-blokke vir die foute wat leerders die meeste maak.
  • Vinnige opsomming en top 5-foute aan die einde van elke hoofstuk.

Geskryf en gehaltegekontroleer deur Top Grades Tutoring – nie uit handboeke of die internet gekopieer nie.

Volledige boek + elke hoofstuk as ’n aparte PDF · Onmiddellike aflaai (ZIP) · Afrikaans

    bottom of page